PUNKTUASIE AKTIWITEIT – 23 APRIL

                                                                           
Skryf die volgende oor met die korrekte punktuasie.

1, monsters is baie interessant

2. dit bestaan nie net in jou verbeelding nie maar ook in die regte lewe

3. mense kan monsters wees met mekaar en soms kan n toets ook n monster wees

4. voordat ek iemand anders reg help wat n boelie is kyk ek gou gou in die spieel om seker te maak dat ek nie een is nie

5. ek hou daarvan om maats te he daarom wil ek nie lelik wees nie

6. hou jy daarvan om n monster te wees    
Scroll to Top

Login Help

Please fill in the learner’s details below, and we will get back to you as soon as possible!