LIDWOORDE EN AFKORTINGS – 17 APRIL

Lidwoorde

2 Soorte:

  • Onbepaalde lidwoord = ‘n (a)

→ Word nooit as hoofletter geskryf.

→ Gebruik vir enkelvoud

→ Verwys nie na ‘n spesifieke voorwerp nie.

Byvoorbeeld: Die seun wag vir ‘n bus.

  • Bepaalde lidwoord = die (the)

→ Gebruik vir enkelvoud en meervoud

→ Verwys na spesifieke voorwerp(e)

Verkortings

Afkorting is die verkorte skryfwyse van ‘n woord.
bv. mnr. → meneer

Akroniem is ‘n afkorting van meer as een woorde, wat as ‘n woord uitgespreek word.
bv. PIN → persoonlike identiteitsnommer

Scroll to Top

Login Help

Please fill in the learner’s details below, and we will get back to you as soon as possible!