Lees Vis & Tjips en beantwoord die vrae in die werkboek. Voltooi die hersiening op die Word dokument. (on the Word document). Die memorandum sal op die portal geplaas word sodat jy dit kan merk (the memorandum will be placed on the portal for marking).